Veiling begin 10:00am.
Registrasie open om 9:00am.

In opdrag van Dr Jannie en Linda Laubscher van Nylstroom, wat na 30 jaar besluit het om af te skaal, hou ons ‘n veiling op Saterdag 28 Mei 2011 om 10h00 te Metsi-Metsi, Nylstroom. (GPS Coordinates: S24° 39.694’ E28° 19.351)

Download Metsi Metsi Padkaart

PLAAS RHENOSTERFONTEIN

Beskrywing:
Gedeelte 14 (Resterende Gedeelte) van die plaas Rhenosterfontein 407 Reg Afd Kr Limpopo
GPS Koordinate: S24°39’13,24″ E 28°21′ 19,02″

  • Grootte: +/- 300 HA
  • Wildwerend omhein / Wilds / Beesplaas
  • 2 Standhoudende fonteine damme
  • 7 Kampe met suipings
  • 7 Klowe
  • 1 Woonhuis met 2 Slaapkamers / 2 Badkamers
  • 1 Grasdak Woonstel met 2 Slaapkamers / 2 Badkamers
  • Groot store
  • 3 Toegeruste boorgate
  • BTW Betaalbaar

MOTORHAWE EN WERKSWINKELS

Beskrywing:
Resterende gedeelte van erf 269 Nylstroom dorpsgebied registrasie afdeling KR Limpopo provinsie

  • Grootte: 1855m2
  • BTW Betaalbaar
  • Rybaan met 3 pompe
  • 4 Petrol/Diesel tenks (2×9000 liter en 2 x 4500 liter)
  • Geboue en store oppervlakte +/- 972m2
  • Potensiele huurinkomste R50 000.00+

ERF TE KORO CREEK

Bykomende terme vir Eiendomme:

  • 10% Deposito en 2.5% Afslaers kommissie op dag van veiling – kontant of
    bankwaarborg tjek
  • 7 dae Bekragtigingstydperk
  • 30 dae om waarborge te lewer

ANTIEKE MEUBEL VERSAMELING

  • Geelhout en stinkhout meubels
  • Houtbotterwassers
  • Verskeidenheid jonkmanskaste
  • Tafels
  • Vertoonkaste
  • Petrolpompe – Chariot model en staan model, beide met 1 gallon glasbottels
  • 1904 OTIS Huisbak – Hout
  • Ou “Coke” yskaste
  • Kerkklokke
  • Skale
  • Ossewa met halwe kap en riempies bed
  • Kapkar
  • Enamel Signs
  • Pinball Masjien
  • Baie koper items
  • Moneyboxes
  • 1964 Landrover “Short wheel series 2” Wen 2 keer Walvisfees kompetisie vir oorspronklikheid
  • Riempies- en ander bankie

Erf te Koro Creek

  • Goedgekeurde argitek ontwerpte bouplanne, sal beskikbaar wees om te besigtig by veiling.
  • Pragtige uitsig met groen area aan agterkant van erf
  • Erf 3072 Eagle Drive, Koro Creek, Modimolle
  • Oppervlak: 980 m²
  • BTW betaalbaar

Besigheid/Fabrieks perseel te Limpopo str 25 Modimolle/Nylstroom

  • Gebou oppervlakte: 1530 m² bestaande uit kantore & store
  • Perseel Oppervlakte: 7507 m² gedeeltelik met palisade omhein
  • Geleë naby nuwe winkelsentrum
  • BTW betaalbaar

Pragtige bosveld plasie teen Vaalwater wildwerend omhein

  • 2 Boorgate met Eskom krag
  • Gedeelte 20 van plaas Vaalwater 137 Oppervlakte: 23.1110 hektaar
  • Goeie geleentheid vir toekomstige dorpsontwikkeling
  • BTW betaalbaar

Eienaars kan gekontak word:

Linda – 082 557 7307
Jannie – 082 929 1410

Map:

View Larger Map

Besigheid/Fabrieks perseel te Limpopo str 25 Modimolle/Nylstroom
Gebou oppervlakte: 1530 m² bestaande uit kantore & store
Perseel Oppervlakte: 7507 m² gedeeltelik met palisade omhein
Geleë naby nuwe winkelsentrum
BTW betaalbaar